Abré & Anri Wessels

STORIE:


Abré en Anri is al 6 jaar saam. Hulle het in hoërskool begin uitgaan. Hulle het by Buffelsdrift in Oudtshoorn verloof geraak in 2018. Hulle was twee jaar verloof en het uiteindelik in 2020 trou aan mekaar beloof nadat hulle, hul troue moes skuif a.g.v COVID – 19.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Harmonie Proteas
  • Bruidegom-pak: Frans Tailor
  • Dekor: Harmonie Proteas
  • Fotograaf: Shanay Greene
  • Grimering: Alecia – Ubella
  • Hare: Alecia – Ubella
  • Huweliksbevestiger: Ds. Tiaan Mostert
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Browns, Titanium Studio
  • Troukoek: Alta Poolman
  • Koördineerder: Willie Ludik
  • Platejoggie: DJ Henk
  • Skoene: Holsters
  • Trourok: Diaan Daniels
  • Venue: Harmonie Proteas
  • Paartjie se verblyf: Harmonie Proteas
  • Videograaf: Son of Wolfs
  • Wittebrood plek: Raddison Hotel Blu Kaapstad