Adriaan & Amarie Jacobs

STORIE:


Ons het in Julie 2019 verloof geraak na ‘n vyf jaar lange skool liefde verhouding, en besluit om die 21ste Maart te trou, op die bruid se pa se verjaarsdag.
Die trou dag het begin met hare en grimering van die bruidsmeisies asook ma en skoonma en laaste die bruid, terwyl die bruidegom en strooijonkers die finale dinge op die plaas klaar gemaak het, voor hulle kon ontspan en klaar maak.
N halfuur voor die diens in die NG Kerk Reitz is ons geseënd met ‘n reën storm, maar toe die bruidskar voor die sandsteen kerk stilhou het dit skielik oop getrek en was dit n beeldskone dag.
Ons het drie blomme meisies gehad en drie bruidsmeisies wat vooraf in die kerk in gestap het en toe die orrel die troumars begin speel en die bruid en haar pa die paadjie afstap, was die bruidegom maar baie emosioneel!
Na die kerkdiens is daar groep en familie foto’s geneem en die gaste het vertrek na die onthaal wat in n plaas stoor was op die bruid se ouers se plaas. Daar is hulle ontvang met musiek deur Akoestiek en interessante vinger happies gemaak deur Pasch du Plooy. Ons het n 7 gang ete voor gesit wat bedien was deur kelners.
Die koek was gebak en versier deur die bruid se ma, en het verseker aandag getrek. Hy het onderste bo gehang.
Die stoor en tafels was minimaal opgemaak met lang hout tafels en kandelare.
Ons was gelukkig om nog te kon trou net voor die inperking aan gekondig was, maar ongelukkig kon ons nie op ons Zanzibar wittebrood gaan nie, maar is later in September weg Knysna toe vir n laat wittebrood.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20111


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Martie van Zyl Blomme, Reitz
  • Bruidegom-pak: Euro Suite
  • Dekor: All in one party hire, Bethlehem
  • Fotograaf: Francois Slabbert – Palm Photography
  • Gaste Geskenke: Self gemaak
  • Grimering: Milanie Stadler
  • Hare: Rozell Hill
  • Huurdienste: Elegant draping – feëtjie liggies en kandelare
  • Huweliksbevestiger: Ds Willie Botha -APK Reitz
  • Juweliersware: HDL Juweliers Bloemfontein
  • Trouring: Bruid – HDL, Bruidegom – Titanium Studio
  • Troukoek: Bruid se Ma
  • Musiek: Akoestiek
  • Platejoggie: EMC Productions
  • Skoene: Zellies
  • Skryfbehoeftes: Sulit design
  • Strooimeisie-rokke: Butterrum
  • Trourok: Anel Botha Couture
  • Venue: Bruids ouers se plaas
  • Paartjie se verblyf: Verheugd Gastehuis Reitz
  • Videograaf: Hour 72 Productions
  • Wittebrood plek: Zanzibar