Alwyn & Chene’ Jooste

STORIE:


Alwyn: Ek het gebid vir ʼn engel.
Chené: Ek het my hartsbegeerte om ewige liefde te vind in die Here se hande geplaas.
Alwyn: Ses maande later, op die Here se perfekte tyd, het ons lewenspaadjies gekruis.
Chené: Min te wete dat daardie dag die res van ons lewens sal verander …
Alwyn: Die Here se wil het geskied.
Chené: Ons is nou getuies dat gebede verhoor word. Al ons verwagtinge is oortref. Ons eer, loof en prys ons Here vir die perfekte pad wat
Hy vir ons uitgelê het.
Alwyn: Ons sal verewig dankbaar wees en vashou aan ons liefde vir mekaar.
Chené: Ons is opgewonde oor wat die toekoms vir ons inhou …
Alwyn: en om ons lewenspaadjie verder saam te stap –
Saam: Jesus lei, ons volg …

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

    • Blomme: Pebbles on Timber
    • Bruidegom-pak: Smartguy
    • Dekor: Pebbles on Timber
    • Fotograaf: JC Click
    • Grimering: Carmen Crous
    • Hare: Pizzazz Hair & Make up
    • Huweliksbevestiger: Zelvin Botha
    • Juweliersware: Swarovski
    • Trouring: Browns & CH Diamonds
    • Troukoek: Passi Deli
    • Koördineerder: Lace on Timber – Lushano
    • Musiek: ‘n Pel van my
    • Platejoggie: MultiMusic
    • Skoene: Aldo & Country Road
    • Skryfbehoeftes: Ciami Decor and Crafts, Egyptian Foiling & Printing
    • Strooimeisie-rokke: Little Miss
    • Trourok: Bridal Wardrobe
    • Venue: Lace on Timber
    • Paartjie se verblyf: Lace on Timber
    • Vermaak: Sandra Kellerman – Caricatures
    • Videograaf: Carel Nel – 1988 Films
    • Huwelik kontrak: Boshoff Inc.
    • Wittebrood plek: Maldives