Andries & Tanya Moolman

STORIE:


Ons sprokies troue was op 14 November 2020 in die middel van Covid-19..

Ons trou kleur was navy en goud.. Decor was bietjie vintage maar tog klassiek.. Hout tafels, blare met blomme as tafel runners asook goud kers houers met navy kerse.

My ma is al 5jaar oorlede en my man se pa is ook al 10 jaar oorlede.. Ons albei se wens was dat hulle deel sal wees met ons trou dag. Daar is was “memorial tafel” vir ons twee ouers. Aan my trou ruiker was 2 fotos van albei ouers.
Ons seremonie asook ons onthaal was by die pragtige 4ster gastehuis in St Francis Baai Dune Ridge Country House.. Ons idea was dat ons troue klein, intiem met ons naaste vriende en familie (45 gaste)..

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20054


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Flowers Boutique
  • Bruidegom-pak: Gekoop woolworths
  • Dekor: Fabulous functions
  • Fotograaf: Kuns creative studio
  • Gaste Geskenke: Geld
  • Grimering: Chantelle
  • Hare: Mika
  • Huurdienste: Fabulous functions
  • Huweliksbevestiger: Ds Kobus Stapelberg
  • Juweliersware: American Swiss
  • Trouring: Maurice Levin Manufacturing Jewellers
  • Troukoek: Guinevierre
  • Strooimeisie-rokke: Yde
  • Trourok: La boutique
  • Venue: Dune ridge Country House
  • Paartjie se verblyf: Dune ridge Country House