Anke & Henco Berry

STORIE:


Ons paadjies het die eerste keer in Sub A gekruis, agtien jaar terug. Min wetend dat ons ‘n hele paar jaar later langs mekaar voor die kansel gaan staan! Ons was daarna na verskillende Hoërskole toe en daar het ons kontak verloor.
Eers in ons derde jaar op Universiteit het ons mekaar weer gevind, dit op Facebook nogal. Hy sê na daardie eerste koffie-afspraak het hy sommer net geweet, ek aan die ander kant het bietjie meer koffie-afsprake nodig gehad voor ek kon sê daar is ‘n spark.
Ons het gekys vir byna 3 jaar voor hy my in Knysna vir my hand gevra het, dit was ongelooflik spesiaal omdat hy gewoonlik ‘n man is van vele woorde maar op daardie oomblik was die senuwees oorweldigend!
Ons – hier bedoel ek eintlik, ek – het dadelik begin beplan aan ons droomtroue! Ek was in daardie stadium in die Wes-Kaap waar ek gewerk hey, hy in Gauteng en ons wil trou in Noord-Wes so dit was ‘n uitdaging op sy eie. Ons het slegs na een “venue” gaan kyk en ek was dadelik verlief op die plek en van daar af het alles net in plek geval.
Covid of nie – ons GAAN trou – dit was sy woorde, en ons het. Ongelukkig met minder gaste as wat ons oorspronklik wou nooi en met klomp snaakse goed soos maskers en “sanitizers”.
Dit was sprokiesmooi, dit het al my verwagtinge oortref en so spesiaal dat een van ons goeie vriende wat saam ons in Sub A was, ons kon trou.
Cherry op die koek – die gaste. Lekker mense wat ons dag ekstra spesiaal gemaak het! Ek wens ons kon dit alles weer oordoen want alles was perfek.
My droomman en my droomtroue – waarvoor meer kan ‘n vrou dan nou vra?

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20103


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Dante’s Events
  • Bruidegom-pak: Charissa Williams Bridal
  • Dekor: Dante’s Events
  • Fotograaf: Francois Slabbert – Palm Photography
  • Gaste Geskenke: Self
  • Grimering: Mariska – Angelface Make Up
  • Hare: Barney – Cutting Edge
  • Huurdienste: –
  • Huweliksbevestiger: Julian Olivier
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Joy Massyn – Joy Jewellery Manufacture & Design
  • Troukoek: Speciality Cakes Pothefstroom
  • Koördineerder: Anke – Bona Bona Game Lodge
  • Musiek: Willem Fullagar
  • Platejoggie: Willem Fullagar
  • Skoene: Shoerama
  • Skryfbehoeftes: Self
  • Strooimeisie-rokke: Elkeen self
  • Tente: –
  • Trourok: Charissa Williams Bridal
  • Venue: Bona Bona Game Lodge
  • Paartjie se verblyf: Bona Bona Game Lodge
  • Vermaak: –
  • Vervoer: –
  • Videograaf: –
  • Huwelik kontrak: Christiaan Fullagar – Kruger Attorneys & Conveyancers
  • Wittebrood plek: Sun City