Antonie & Jacqui Van Schalkwyk

STORIE:


Op ‘n koelerige September dag het ons die knoop deurgehak op ons familie plaas in Montagu. Tussen die plek waar Antonie my gevra het om te trou en die huis waar ons nou bly, in ‘n ou klei gebou met groot ‘barn’ deure het ons die mees spesiaale oomblik van ons lewens saam met nabye familie en vriende gedeel.

Ons sou aanvanklik die 30ste Mei getrou het by ‘n venue op die dorp, maar toe gebeur die on voorspelbare – COVID pandemie en lockdown. Ons het aanvanklik gedink ons sou kon aangaan met die troue, maar het uiteindelik besluit om uit te stel. Ons het alles gekanselleer en begin beplan aan ‘n plaas troue.

Vir ‘n beter dag kon ons nie vra nie. Ons het alles self gedoen, van dekor tot die kroeg en musiek. Dit was bitter baie werk, maar dit was alles die moeite werd.

Die pandemie het toe ons groot dag in ons droom dag verander!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Elmarie Rossouw
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Familieen & Vriende
  • Fotograaf: Melissa Naude Photography
  • Gaste Geskenke: Gepersoliseerde Sjokolades, 50ml Hand sanitizer en hand gemaakte suikerkoekies.
  • Grimering: Montabella – Hilindie Stemmet
  • Hare: Faye Steyn
  • Huweliksbevestiger: Ds Charl van Rensburg
  • Juweliersware: Kathleen Barry Bespoke Occassion Accessories
  • Trouring: Cape Diamonds, Titanium Studios
  • Troukoek: Cakes by Joyce – Joyce de Wet
  • Ko√∂rdineerder: Bruid
  • Skoene: Something Old – Bruidegom se ma het ou skoene van die bruid met leer oorgetrek.
  • Skryfbehoeftes: Gasteboek – Printmor Robertson
  • Strooimeisie-rokke: Ma van die Bruid
  • Trourok: Ma van die bruid
  • Venue: Familie plaas in Montagu
  • Paartjie se verblyf: 360 on 62 Cottages
  • Huwelik kontrak: Francois de Wet
  • Wittebrood plek: Stilbaai en Knysna