STORIE:
Ons het net voor lockdown getrou. Dit was een amazing troue wat nie ons of ons gaste ooit sal vergeet nie.
STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:
Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.
Diensverskaffers:
- Blomme: Ruby Moon
- Bruidegom-pak: Bride and Co brooklyn
- Dekor: Ruby Moon productions
- Fotograaf: Adam Hilton Photography
- Grimering: Chantel Stack
- Hare: Skin phd Zambezi
- Juweliersware: NWJ
- Trouring: Deonne le Toux
- Troukoek: Kelly Jayne’s
- Trourok: Bridal wardrobe lynnwood
- Venue: Red Ivory
- Videograaf: DVB Productions