Bekker & Chantál Fourie

STORIE:


Ons troudag het begin met onheilspellende weer wat gedreig het om my perfekte dag te ruïneer. Enige bruid se grootste vrees: “Dit moet net nie kom reën nie!”. Die wind het gewaai en gewoel en ons erg deur mekaar gewaai, maar tog het dit ons fotograaf gehelp om van die mooiste foto’s vir ons te kon neem. My rok kon wapper in die wind en die oortrokke weer het gehelp dat die lig nie so erg skerp was nie. Die wind het genoeg bedaar vir ons om steeds die knoop deur te kon haak in Villa Castollini se prentjie-mooi Kapel, met sy asemrowende uitsig oor die see. Na die diens en ons klein ‘sand seremonie’, het ons aan beweeg na die swembad area by Villa Castollini, om ons alpakka piñata te gaan stukkend slaan saam met die kinders. Dit was maar steeds koud en winderig buite, maar tot ons groot verbasing, het ‘n dubbele reënboog oor die Knysna Meer verskyn. Die top punt van ons troudag! Bewys dat elke grys wolkie tog ‘n silwer randjie het, of in ons geval, ‘n troue geseënd met reënboë.

“Knysna roep na my…” en vra dat julle vir my stem as Bruid van die Jaar vir 2020 😉

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20027


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: EcoZest
  • Bruidegom-pak: Pak Turkey Suits & Shoes
  • Dekor: EcoZest & Good Vibes
  • Fotograaf: Burnt Haus Media
  • Gaste Geskenke: Succulent Diva & Let’s Say I Do
  • Grimering: Belinda Jane
  • Hare: Belinda Jane
  • Huurdienste: Villa Castollini
  • Huweliksbevestiger: Dominee Gielie Joubert
  • Juweliersware: Manser Jewellery Design & Good Vibes
  • Trouring: Manser Jewellery Design
  • Troukoek: The Vintage Teacup
  • Koördineerder: Carin (Villa Castollini)
  • Skoene: Blu Betty & Shoe City
  • Strooimeisie-rokke: Let’s Say I Do
  • Trourok: Ella-Sophia Bridal Wear
  • Venue: Villa Castollini
  • Paartjie se verblyf: Villa Castollini
  • Huwelik kontrak: Pistorius Scheepers Attorneys Inc