Bernard & Delrine Pretorius

STORIE:


Ons is ou skool vriende, wat uiteindelik verlief geraak het en besluit om ‘n lewe saam te begin. In die begin was dit ‘n lang afstand verhouding toe trek ek van Pretoria af nader sodat ons verhouding kon groei. In November 2019 het Bernard die groot vraag gevra en van daar af was ons baie opgewonde oor alles wat voorlê. Corona het van ons planne om ver gegooi maar dit het nie veroorsaak dat ons, ons mooiste dag nie perfek gehaad het nie. Alles was perfek die weer, die venue en die mense. Ons was so geseënd met die lekkerste troue en tyd saam.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Kromdraai blomme
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: MAC country venue
  • Fotograaf: Bonita Grobbelaar ( Whitelight Photography)
  • Gaste Geskenke: N/A
  • Grimering: Jana Pohl (Makeup Artistry)
  • Hare: Hennerien Knox
  • Huurdienste: N/A
  • Huweliksbevestiger: Ds. Ettienne van Staden
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Scintilla Jewellers
  • Troukoek: Annelize hofmeyr
  • Koördineerder: N/A
  • Musiek: Dj Dons
  • Platejoggie: Dj Dons
  • Skoene: Shoe city
  • Skryfbehoeftes: N/A
  • Strooimeisie-rokke: Wife Material bridal company
  • Tente: N/A
  • Trourok: Tina Van der Merwe
  • Venue: MAC Country Venue
  • Paartjie se verblyf: Sequoia Garden Retreat
  • Vermaak: N/A
  • Vervoer: Trophy Toyota ( Hilux 2020)
  • Videograaf: N/A
  • Huwelik kontrak: Smith en Van wyk Prokereur
  • Wittebrood plek: Crystal springs en wildtuin (agv van Corona oorspronklike plek is Zanzibar)