Berno & Zania Venter

STORIE:


So aanvanklik het ek my man 8 jaar terug oorspronklik ontmoet, hy het saam my broer studeer…so toe ek hom ontmoet het was dit ook maar net omdat hy sy hare daardie tyd moes sny(eks ‘n hairdresser) En ja soos die lot dit wou hê was ons al twee deur redelik genoeg liefdes teleurstellings en teen einde 2019 het die liewe Heer ons vreemd genoeg weer oor mekaar se paaie gestuur, ons is verloof na 6 maande wat ons saam was en is getroud presies ‘n jaar na ons verlowing 🙏🏽
Nie net is ons beste vriende maar sielsgenote…So ja ek reken ons 2 is van God se gunstelinge om so ‘n raar liefde te kan ervaar

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Two balloons exclusive wedding planners
  • Bruidegom-pak: Polo. Your pal
  • Fotograaf: Isabel. Kreativ photography
  • Gaste Geskenke: The winery.co
  • Grimering: Fafa. Fdk styling
  • Hare: Maarten. Creativ Cutterz
  • Musiek: Emma Ellis
  • Skryfbehoeftes: La Luna invitation & gifts
  • Trourok: Whimsical bridal
  • Venue: Florence guestsfarm Chrissiesmeer