Bianca & Callie Obermeyer

STORIE:


Die datum is vreeslik spesiaal… Ons het ontmoet op 25 Januarie 2016, begin uitgaan op 25 Januarie 2017, verloof geraak op 25 Januarie 2019 en uiteindelik getrou op 25 Januarie 2020. Ons het ‘n pragtige buitelig woud troue gehad op die familie plaas. Ons troukar was natuurlik ‘n John Deere trekker. Die woud was toe onder die fairylights. Elke sekonde was absoluut perfek en het die mooiste sonsak tussen die wingerde gehad! Verseker die wonderlikste dag met my hart se punt langs my sy, vir ewig en altyd en nog ‘n dag.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20041


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Bruidegom-pak: Keith’s Suit Hire
  • Dekor: Anja Swart
  • Fotograaf: The Party Technician
  • Gaste Geskenke: Helderberg Farm
  • Grimering: Sophie Jean
  • Hare: Sophie Jean
  • Huurdienste: Downings
  • Huweliksbevestiger: Ds Danie O’Kennedy
  • Juweliersware: Anton Hutting
  • Trouring: Shemansky
  • Troukoek: Dalana’s Cakes
  • Koördineerder: Anja Swart
  • Musiek: In Harmony Productions
  • Skoene: Bronx
  • Strooimeisie-rokke: JoeyBCouture
  • Trourok: My Special Day Bridal Boutique
  • Venue: Helderberg Farm
  • Paartjie se verblyf: Rosenview Guesthouse
  • Videograaf: The Party Technician
  • Huwelik kontrak: Van Der Spuy
  • Wittebrood plek: Garden Route