Bo & Anja du Preez

STORIE:


Ek en Anja het in 2017 verloof geraak, en sommer dadelik besluit dat 12/12/2020 ons troudatum sou wees. kom 2020 met al die onsekerhede, het ons vas bly glo dat ons ons perfekte dag op 12 Desember 2020 sal hê.

Op die 12de Desember 2020 het ons ons droomdag gehad, en het ons die perfekte troue gehad, omring deur vriende en familie.

Alles was perfek, die venue, die kos, die musiek, en selfs die weer, my bruid, Anja, het my voete onder my uitgeslaan, en dit was sonder twyfel alles die moeite werd en was een dag wat ons virewig sal onthou.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: To-Nett’s
  • Bruidegom-pak: Suit Hire Paarl
  • Dekor: To-Nett’s
  • Fotograaf: Striped Fox Photography
  • Gaste Geskenke: Bruid se ma
  • Grimering: Blush Make-up & Hair
  • Hare: Blush Make-up & Hair
  • Huurdienste: To-Nett’s
  • Huweliksbevestiger: Dr Retief Botha
  • Juweliersware: eie juweliersware
  • Trouring: Cape Jewel & Munniks
  • Troukoek: Nalize Kuyler
  • Koördineerder: Kronenburg
  • Musiek: Deejays Paarl
  • Platejoggie: Deejays Paarl
  • Trourok: Eulogeo Zeloo Couture
  • Venue: Kronenburg
  • Paartjie se verblyf: Ridgeback
  • Wittebrood plek: Zanzibar