Carel & Reinette Du Plessis

STORIE:


Match made in Heaven- #YouMeDuPlessis.Ons journey het in 2019 begin..Verlief en toe Verloof! Ons sou 28 Maart getrou het en toe is Lockdown aangekondig. 26 Maart getrou tuis met die Pastoor en 2 getuienis- dit was baie special en 3 weke lockdown HONEYMOON hehe, ons het toe die hele celebration uitgestel tot later die jaar! Finally na 6 maande kon ons TROUE hou saam familie en vriende! Ons moes baie mense sny asook ‘n verskaffer. Ons was dubbeld geseën in alles wat ons moet deurmaak van teleurstelling op teleurstelling. Ons dag kon net nie beter nie! Alles was perfek, sprokiesmooi, romanties. God se tyd was perfek! Nou wag ons nog 3 maande om Honeymoon te hou. Nuwe manier van troue hou ☺️ sal ons sê. Die belangrikste van alles: Ons het mekaar 🥰. #TheBestIsYetToCome Ons het die voorreg gehad om 2 keer met mekaar te trou as gevolg van Covid 19!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20022


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Hetta’s Decor and Flowers
  • Bruidegom-pak: Jones & Kent
  • Dekor: Hetta’s Decor
  • Fotograaf: Lilatography
  • Grimering: Unique Make Up – Anele Jansen Van Rensburg
  • Hare: Joeann De Wet
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Rowland Jones
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Ralph Jacobs
  • Platejoggie: Merwie Bonthuys
  • Strooimeisie-rokke: Willet Designs Crouture
  • Trourok: Willet Designs Couture
  • Venue: Ourief Wedding Estate
  • Paartjie se verblyf: Ourief Wedding Estate
  • Videograaf: Video View
  • Huwelik kontrak: Adri Van Schalkwyk Prokureurs
  • Wittebrood plek: MSC Cruise Ship