Christa & Fredrick Albrecht

STORIE:


Van dag 1 af het ek weet hy is die man langs wie ek elke oggend wil wakker word, saam wie ek die res van my lewe wil spandeer. Deur al die goeie en slegte tye wil ek hom ondersteun en by staan. Ons het in 2017 verloof geraak en is Januarie 2020 getroud. Dit was vir ons finansieel moeilik, ons het niemand gehad wat finansieel kon bydra nie en het self vir alles betaal, mense sal se dit was n goedkoop troue maar vir my was dit soos n sprokies verhaal, dit was die mooiste dag van my lewe. Met die hulp en ondersteuning van familie en vriende het ons dit so mooi moontlik gemaak.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Maliflora bloemiste
  • Bruidegom-pak: Womga’s boutique
  • Dekor: Azure blue
  • Fotograaf: Shine van der linde
  • Grimering: Hair Artistry with Samantha
  • Hare: Hair Artistry with Samantha
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Duisel
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Magda’s Cakes
  • Strooimeisie-rokke: Cherries wedding boutique
  • Trourok: Cherries wedding boutique
  • Venue: De kasteel
  • Paartjie se verblyf: De kasteel
  • Vermaak: De kasteel
  • Vervoer: Westvaal Opel