Cullen & Diana Arnold

STORIE:


Die Jaar van Covid -19. Ons het in Junie 2020 verloof geraak en ons wou net trou. Ons het ‘n jaar voor dit by ‘n jag ontmoet en dit was ‘love at first sight’ . Al twee van ons kom uit boer families uit en Diana boer al klaar self. Ons trou beplanning vas nogal stresvol, een oomblik gaan ons trou en dan die volgende nie. Die president se toesprake het baie trane en vreugde gebring in die jaar van 2020. Die 15de November was dit gesê ons kan trou . 120 gaste het die dag bygewoon en daar was nie een mens wat COVID-19 by die troue gekry het nie . Ons dag was so spesiaal , Ons het lekker geëet , gedrink en gedans. Ons het op ‘n wildsplaas getrou , dit was nog altyd ons droom om in die bos te trou . Hoekom skryf ons in ? omdat ons dit reg gekry het om so ‘n groot dag in die jaar van COVID te hê en dat almal gesond , gelukkig en reg vir die nuwe jaar was. Ons trou was ‘n lig in die einde van ‘n donker jaar!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20086


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Country Decor Specialists
  • Bruidegom-pak: Birch’s Man
  • Dekor: Country Decor Specialists
  • Fotograaf: Paula Adams Photography
  • Grimering: Melissa Aylott make up artist
  • Hare: Claire’s Hair etc
  • Huurdienste: Great Ocasions
  • Huweliksbevestiger: Piet Naude
  • Juweliersware: TJS Jewelry
  • Trouring: TJS Jewelry
  • Troukoek: Anne Cummings
  • Koördineerder: Country Decor Specialists
  • Musiek: Gary Botha
  • Platejoggie: Gary Botha
  • Skoene: Woolworths
  • Strooimeisie-rokke: Self gemaak
  • Tente: Naartjie Moss
  • Trourok: Veill Bridal Johannesburg
  • Venue: Fort D Acre reserve
  • Paartjie se verblyf: Fort D Acre reserve
  • Wittebrood plek: Weskus / Stellenbosch