Danielle & Eric Das

STORIE:


Baie mense glo dat liefde met die eerste oogopslag nie bestaan nie, maar ek en Eric kan totaal en al stry. Vandat ons na my een onderhoud ontmoet het en kollegas geword het, het ons geweet ons is bedoel vir mekaar* ‘n Paar maande later is die groot vraag gevra en ek hoef nie twee keer gedink het om ja te sê nie.

Maande se beplanning het op 9 Januarie 2020 tot ‘n wonderlike einde gekom en ons sprokiesverhaal het ‘n realiteit geword.
Ons dag was vol glimlaggies en trane van geluk.
Ek sal nie net sê dat dit die troue van die jaar was nie, maar ‘n dag wat nooit vergeet sal word nie.
‘n Dag wat ons vir ons pragtige toekomstige seuntjie (tans swanger) van kan vertel.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Bruidegom-pak: Markhams
  • Fotograaf: Sela’vi photography
  • Hare: ABOUT the hair
  • Huweliksbevestiger: Dr Lukas Jacobs
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Cakes for Africa
  • Platejoggie: Makiti Wedding Venues DJ
  • Skoene: Bruid – Converse
  • Venue: Makiti Wedding Venues
  • Paartjie se verblyf: Makiti Wedding Venues