David & Ariane Scheepers

STORIE:


Dit het alles begin met ‘n koshuis nesquik-melkskommel skakel. Toe ons oë vir die eerste keer ontmoet was daar al vonke en ons het vinnig verlief geraak. Minder as twee weke later het David my uitgevra en het ons liefdesverhaal begin.

1027 dae later het ons verloof geraak met ‘n romantiese sonsopkoms piekniek op my verjaarsdag. Ons vinnig besluit op ‘n trou datum en hard begin soek na venues by ons geliefkoosde Stellenbosch. Toe ons vir die eerste keer Webersburg besoek het, het ons dadelik geweet dis waar ons gaan trou.

Ons troudag het vinnig aangebreek. Toe Canon in D saggies deur die wynkelder weerklink en ons albei oorspoel word deur emosies van blydskap, was ons so opgewonde om die res van ons lewens saam te kan spandeer. Na die seremonie, het ons die lekkerste onthaal met ons familie en vriende geniet. Dit was ‘n perfekte somersdag vol liefde en vreugde wat ons nog vir baie jare sal onthou.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20089


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Steffi’s Floral Theories
  • Bruidegom-pak: Country Road & Masch
  • Dekor: Sitting Pretty Events
  • Fotograaf: Clinton Stoltz
  • Grimering: Ida Webster
  • Hare: Ida Webster
  • Huurdienste: Authentic Planning
  • Huweliksbevestiger: Dawie Scheepers
  • Trouring: Gold Diggers
  • Troukoek: Webersburg Estate
  • Koördineerder: Nadia Roux
  • Musiek: Björn Lawson
  • Platejoggie: Your DJ
  • Trourok: Bride & Co.
  • Venue: Webersburg Estate
  • Paartjie se verblyf: Webersburg Estate
  • Vermaak: Red Sheep
  • Videograaf: Stefan Möhl
  • Huwelik kontrak: Johan Scheepers
  • Wittebrood plek: Botlierskop