David & Elrika Milne

Die tweede getuienis en die soveelste keer wat die Here bevestig dat ons moet saam wees is die hele proses waardeur ons moes gaan om vir David werk te kry. Sy CV is moeg van al die elektroniese reise waarop ek hom gestuur het.

In hierdie tydperk was die skoenlappers om my weer baie oplettend. Ek besef net weereens ons wonderwerk is oppad.

Die Donderdag bel ‘n bekende groep op Ceres hom vir ‘n onderhoud die Vrydag. Dis kort kennisgewing en hy kan nie gaan nie. Hulle bel weer en reël ‘n onderhoud vir die volgende Woensdag. Hy het absoluut geen ondervinding nie. Daar was ‘n pos op Caledon beskikbaar wat ons as mens gedink het perfek is en waarvoor hy al die ondervinding het. Hulle kontak hom die Maandag om te sê hy het nie die werk gekry nie.

Gaan Woensdag vir die onderhoud in Ceres, Vrydag het hy die werk. Weer bederf die Here ons so ongelooflik baie. Binne ‘n week se tyd verander alles.
Die Here bevestig, ons kan op Ceres bly.

Alles val soos ‘n legkaart in plek, stukkie vir stukkie al sedert einde 2016. Ons kan nie wag om verder te bou aan die mooi prentjie nie. Nie eens COVID-19 kon ons onderkry nie.

Hierdie is nie die einde van ons verhaal nie, maar die begin van ‘n nuwe hoofstuk!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20066


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: LaJoy
  • Bruidegom-pak: Tidy Tucs
  • Dekor: LaJoy
  • Fotograaf: Debbie Lourens
  • Grimering: Martie Olivier Make-Up Artist and Hair Stylist
  • Hare: Martie Olivier Make-Up Artist and Hair Stylist
  • Huurdienste: LaJoy
  • Huweliksbevestiger: Ds. Friedrich Claassen
  • Juweliersware: LilyBlue
  • Trouring: Carine van Zyl en Kay Jewelers (North Dakota)
  • Troukoek: Hartland – Pieter en Lizelle Visser
  • Koördineerder: LaJoy
  • Musiek: Desmond Wells
  • Platejoggie: Desmond Wells
  • Skoene: Te Fraai Clara
  • Skryfbehoeftes: LaJoy
  • Strooimeisie-rokke: Hoiden Bridesmaids
  • Trourok: Didi Couture
  • Venue: Het Vlock Casteel
  • Paartjie se verblyf: Kloovenburg Gastehuis
  • Vermaak: Desmond Wells
  • Videograaf: Red Beard Productions
  • Wittebrood plek: Knysna – Elephant hide lodge en Botlierskop by Mosselbaai