De Wet & Adelei Geldenhuys

STORIE:


Hierdie jaar het ek met my gemeenskaps jaar begin vir verpleegkunde, en soos die Here dit wou he was ek in die Wes Kaap geplaas. Ek was nog nooit in my lewe in die Kaap en n jaar alleen in die Kaap was vir my n baie alleen gevoel. Voor lockdown het my toe verloofde kom kuier by my in die Kaap. Oom Cyril het toe “lockdown” in gestel terwyl my verloofde kom kuier het. In daardie selfde tyd het my verblyf nie uit gewerk nie en ek moes trek na n baie baie klein woonstelletjie toe. Saam het ons 2 maar getrek en die nuwe challenges aangepak. Omdat ons albei glo dat ons nie in dieselfde bed slaap tot ons getroud is nie, moes my toe verloofde op die vloer slaap. Na lank gesels en bid het ons toe besluit om n klein troue te he en ons lewens saam te begin as n getroude paartjie. Die troue was soooo intiem en spesiaal en sal dit vir niks verruil nie

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20037


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Eie fotos
  • Grimering: Tyra Perry
  • Hare: Tyra Perry
  • Trouring: NWJ