Dewald & Mechaan Peens

STORIE:


Ons is twee harte en siele het God uiteindelik by mekaar geplaas. Vir lank het ons, ons identiteit en goedkeuring by mekaar asook in die wêreld gesoek. Na 4 jaar het ons eintlik met God se genader die ware Christus ontmoet. Daar was n tyd in ons verhouding wat ons wou opgee maar, God het n plan vir ons gehad. – Wel HIERDIE WAS DIE PLAN. Om een sonder skaamte sonder vrees voor Die Here te kan staan en te weet ons toekoms is saam in God se hande.

Twee mense het verewig mekaar.
Die vraag is seker hoekom my vir ons stem? Almal se storie gaan oor liefde ja maar, ons storie gaan oor God wat ons deur donker tye gedra het, waar ons steeds by mekaar staan en weet ons kan saam n verskil maak.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20020


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Hetta Flower & Decor
  • Bruidegom-pak: Smart GUY Centurion
  • Dekor: Ek & MY Man
  • Fotograaf: The Riaan West
  • Grimering: Alwina Ras
  • Hare: Michelle JOUBERT Theron
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Christelle Jewelry
  • Musiek: Adriaan Botha
  • Skoene: Zando Online
  • Skryfbehoeftes: Business Point
  • Trourok: Wilma Du Plessis
  • Venue: Stable View Venue
  • Paartjie se verblyf: Stable View Venue
  • Videograaf: Maure Production
  • Huwelik kontrak: Chantel Van Heerden Attorneys
  • Wittebrood plek: Kaap Stap