Dirk & Joanie Vorster

STORIE:


14 Maart 2020 Was die beste dag in ons lewens. Mens reel so lank aan n troue en dit is so vinnig, in n oogwink verby. Ek sal dit enige tyd weer doen. My trane was baie vlak gewees. Toe ek en my pa saam af geloop het en ek sien my man huil daar en kyk vir my met sy blink oë, kon ek nie anders as om ook te huil nie. Gelukkig is dit huil van blydskap. Toe my pa my oorgee aan my man. Het hul mekaar so mooi gedruk en altwee saam begin huil. My pa en my man en my familie is alles in my lewe. Daai prentjie was vir my baie mooi. Dit was vir my die lekkerste dag. Ons familie en vriende en alles so baie geniet. Ons eerste dans het ons op “toe word ons een” gedans. Toe het dit ingesink dat ons nou een is. Ek dank die Here vir my man wat hy vir my gestuur het.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20013


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: The Urban Gifts and Co
  • Bruidegom-pak: Bride and Co Boksburg
  • Fotograaf: Passionne Photography
  • Grimering: Micayla Marais
  • Hare: The Room Kimberley
  • Huweliksbevestiger: Bikers Church
  • Trouring: Phillip du Plessis
  • Musiek: Liquidice Productiond
  • Skryfbehoeftes: Mu Studio and So Smitten
  • Trourok: Bride and Co Boksburg
  • Venue: Marrick Safari
  • Paartjie se verblyf: Marrick Safari