Dmitri & Louise Viljoem

STORIE:


Na 9 en n half jaar saam was hierdie die sprokie waarvan ons gedroom het. Behalwe dat ons n belofte voor God gemaak het om die res van ons lewens saam met mekaar te deel, was dit ook n feesviering van ons groot liefde vir mekaar. Vir ons het trou gegaan dat Louise by daai kerkie gaan instap en Dmitri daar voor vir haar gaan wag, vir Dmitri dat sy bruid aangestap kom na hom toe en ons trou beloof aan mekaar.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Flowers by Retha
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: De Haven Oost
  • Fotograaf: Amorie Stark
  • Gaste Geskenke: Louise
  • Grimering: Melissa Minne
  • Hare: Melissa Minne
  • Huurdienste: De Haven Oost
  • Huweliksbevestiger: Andrew Lomax
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Palazo Middelburg
  • Troukoek: The Fat Panda
  • Ko√∂rdineerder: Shani – De Haven Oost
  • Musiek: Neville – DHO
  • Skoene: PNP Clothing
  • Strooimeisie-rokke: Verlief
  • Trourok: Whimsical Bridal
  • Venue: De Haven Oost
  • Paartjie se verblyf: De Haven Oost
  • Huwelik kontrak: Wynand Prinsloo & van Eeden Prokureurs
  • Wittebrood plek: Marloth Park