STORIE:
Ons is al 6 jaar saam. 4 van die 6 jaar is ek(Tanya) al op dialiese weens nier versaking. Maar my ridder op n wit perd bestaan. Donneven is n geskikte skenker vir my en hopenlik kan ons uiteindelik in 2021 n nier oorplanting doen sodat ek nie meer op dialiese hoef te wees nie en ons voluit kan lewe!
STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:
Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.
Diensverskaffers:
- Blomme: Wian van Niekerk
- Bruidegom-pak: Self
- Dekor: Function@ the Junction
- Fotograaf: Stacey Botes & Natasha Botes
- Gaste Geskenke: Self
- Grimering: Ciska Jansen
- Hare: Ciska Jansen
- Huweliksbevestiger: Ds Albert Cruywagen
- Skoene: Grondpad vellies
- Trourok: Fynbos
- Venue: Function @ the Junction
- Vermaak: David Konrad