Évan & Juanine Rautenbach

STORIE:


It was written in the Stars, what was written in the Stars shall be. It was written in the skies that the heart and not the eye shall see…
Ons het laat aand op 30 Junie 2018 ontmoet te Tesselaarsdal in die Hemel en Aarde Vallei in die Overberg. Ek het saam met ‘n gesamentlike vriendin plaas toe gegaan en uit die bloute die aand klop daar ‘n Mooi Lang Man aan die voordeur vanaf die buurplaas. Ons het dadelik begin gesels en het dadelik net “geclick”. Daardie aand het ek en hy alleen by ‘n fontein op sy plaas onder die sterre gesit en gesels, gelag en gedans tot die oggendure. Desember 2018 het ek Hermanus toe verhuis, en op 18 Desember 2019 het ons verloof geraak. Ons het dadelik op ons trou datum – 12 Desember 2020 besluit. Dit was ‘n intieme en stylvolle troue te La Vierge in die Hemel en Aarde Vallei. Alles was natuurlik perfek! Almal het ‘n Fees gehad en dit baie geniet. Ek is verewig dankbaar aan ons Hemelse Vader om my te kon seën met die beste Sielsgenoot waarvoor ‘n vrou kan vra ♥ Ons albei is sielsgelukkig, en ons is nogsteeds NET so verlief soos toe ons ontmoet het. Ons leuse is Saam – Saam, net soos dit in sy ring gegraveer is. Ons spandeer letterlik dag en nag saam. Ons werk saam, lag saam, en huil saam. Ons het ‘n baie spesiale en sterk verhouding en ons saam sy aan sy kan alles oorwin. Ons het mekaar oneindig en onvoorwaardelik Lief ♥

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20127


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Die Blommemeisie
  • Bruidegom-pak: LaCoste
  • Dekor: Events 4 U
  • Fotograaf: AB Photography ( Alishia Beukes)
  • Gaste Geskenke: Ama Awesome – Mans: Heuning pot & Dames: Protea Naam Houertjie
  • Grimering: Lise Bezuidenhout
  • Hare: Juanine Rautenbach
  • Huurdienste: Events 4 U
  • Huweliksbevestiger: Ds. Corne Kemp
  • Juweliersware: Cape Diamonds Jewellers
  • Trouring: Cape Diamonds Jewellers
  • Troukoek: Krummels – Charlotte Oost
  • Koördineerder: Elmarie Capes
  • Musiek: Francois Swart
  • Platejoggie: Francois Swart
  • Skoene: Queenspark
  • Strooimeisie-rokke: Magriet van Rooyen
  • Trourok: Elizabeth Stockenström Wedding Designer
  • Venue: La Vierge Landgoed
  • Paartjie se verblyf: Arabella Hotel & Spa
  • Vervoer: Mercedes C63 AMG
  • Huwelik kontrak: De Jager Prokureurs – Jonathan De Jager
  • Wittebrood plek: Beacon Isle Hotel – Plettenbergbay