Francois & Amaru-Lara Kruger

STORIE:


Die eerste keer toe ek jou ontmoet het , het ek geweet jy is die een. Ek is glad nie spyt oor die keuse wat Liewe Jesus vir my gemaak het nie ~“ Francois Kruger Ek sal nooit die oomblik vergeet toe ek saam met my pappa in die stof pad aangestap kom met “Love changes everything” as ons liedjie en omtrent almal hulle sneesdoekies uithaal, dit sluit in die fotograaf en videograaf. My Bruidegom wat met blink oë in afwagting op my wag. Hoop julle kyk die video om die emosie te kan ervaar.

Om ‘n troue in Covid-19 te kon hou was nie maklik nie, soos baie ander paartjies was ons deel van die COVID-19 statistieke waar ons ons trou datum soveel keer moes uitstel tot ons op ‘n punt gekom het waar ons besluit het, as ons venue ons kan akkommodeer met die minimum gaste dan trou ons en stel nie weer uit nie.

Alles was presies soos ons dit wou gehad het net baie kleiner, en tog so intiem. Ons grootste droomdag was ‘n volmaakte sprokie!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: a seed to sow
  • Dekor: Lu-anne
  • Fotograaf: Gutsch Film & Photography
  • Gaste Geskenke: Insta Film
  • Grimering: Adri Harmse
  • Hare: About the Hair
  • Huweliksbevestiger: Riaan Vlok
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Louie Daniele
  • Musiek: Buks Muller
  • Skoene: Blue Bettys & Buffelsfontein
  • Strooimeisie-rokke: Gelique
  • Trourok: Ansie Van Zyl
  • Venue: Lunikhy Game Farm
  • Paartjie se verblyf: Lunikhy Game Farm
  • Videograaf: Gutsch Film & Photography
  • Huwelik kontrak: Ted Groenewald
  • Wittebrood plek: Walkersons Dullstroom & Kruger Cliffs Kruger Park