Francois & Ineke Pienaar

STORIE:


Dit het alles begin in 2011 toe ek as ‘n klein en fyn graad 8 dogtertjie verlief geraak het op die graad 10 outjie wat my nie raakgesien het nie. Eers in 2017 het ons begin uitgaan en het ek vir Francois vertel hoe baie ek van hom gehou het op hoërskool. Ons het op 26 Desember 2018 verloof geraak en is op 3 Oktober 2020 getroud.

Ons het vir baie maande ons perfekte dag beplan. ‘n Seremonie in die tuin op een van die mooiste venues in Mpumalanga. Perde wat inhardloop op ons plaastroue se paadjie. ‘Shepard hooks’ met wit rose en Bougainvillea blare wat ons al vir ‘n jaar lank bymekaar maak vir konfetti.

Ons dag was perfek – al die trane wat gevloei het was dié van blydskap en verligting dat ons wel in 2020 kon trou.

Ons lewe saam is vol lag en liefde. Ek is so opgewonde om die lewe saam met my beste maat aan te pak.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20029


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Ruanette Kruger
  • Bruidegom-pak: Ermelo Outfitters (Rocinante)
  • Dekor: Ruanette Kruger
  • Fotograaf: Empire Photography
  • Gaste Geskenke: Chocnotes & Zoe Laser Arts @ Crafts
  • Grimering: Else-Marie Skoonheidsalon
  • Hare: Creative Cuts (Rochelle van der Merwe)
  • Huweliksbevestiger: Ds. Jaco van Niekerk
  • Trouring: Arthur Kaplan
  • Troukoek: Baking Grace (Nanette Botha)
  • Musiek: Tronik Sound
  • Platejoggie: Tronik Sound
  • Skoene: Footworx Ermelo
  • Skryfbehoeftes: Highveld Printers (Marinda Brits)
  • Strooimeisie-rokke: Bride & Co
  • Trourok: Blue by Enzoani Lena
  • Venue: Perdekraal Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Perdekraal Wedding Venue
  • Videograaf: Sequence Films (Dian Marais)
  • Huwelik kontrak: Wessel Prinsloo Prokureurs
  • Wittebrood plek: Marloth Park (Terrapin Studio)