Gideon Tobie & Elzette Meyer

STORIE:


Ons het in 2017 deur ons beste vriende ontmoet, twee enigste kinders wat liefde in mekaar gevind het, met eerste oogopslag het ek geweet dat dit my trouman is en ek het God gedank daarvoor. My drome het realiteit in hom geword. Alles waarvoor ek gebid het en meer het ek in hom gevind. My man is my konstante, my wete, my drome en saam in my gebede elke liewe dag van my lewe.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Elize – Moonlight Venue
  • Bruidegom-pak: Woolworths Vaal Mall
  • Dekor: Elize – Moonlight Venue
  • Fotograaf: Cindy – Illimitable Images Photography
  • Gaste Geskenke: Hilda – Knoetze Events
  • Grimering: Janke – Forever Young Sasolburg
  • Hare: Janke – Forever Young Sasolburg
  • Huurdienste: Geen
  • Huweliksbevestiger: Ds Piet Fourie – NG Tuinedal Dolerend
  • Juweliersware: Woolworths – Pretoria
  • Trouring: Crown Jewellers – Vaal Mall
  • Troukoek: Geskenk
  • Ko√∂rdineerder: Elize – Moonlight Venue
  • Musiek: DJ Johan Bosman – DJ Tech
  • Platejoggie: DJ Johan Bosman – DJ Tech
  • Skoene: Shoe City – Vaal Mall
  • Skryfbehoeftes: Hilda van Deventer – Hvd Designs
  • Strooimeisie-rokke: Tanya – Express Dressing
  • Tente: Geen
  • Trourok: Bridal Elegance Vaal
  • Venue: Moonlight Venue Vanderbijlpark
  • Paartjie se verblyf: Moonlight Venue Vanderbijlpark
  • Vermaak: Geen
  • Vervoer: Elize – Moonlight Venue
  • Videograaf: Geen
  • Huwelik kontrak: DBC Group Sasolburg
  • Wittebrood plek: Kokoriba – Brits