Gys & Elfreda Van Rooyen

STORIE:


12 Desember 2020 was ons troudag … die dag wat ons belofte voor die Here aan mekaar af gele het. Ek Elfreda het 39 jaar gewag vir die man van my drome wat ek uit eindelik ontmoet het. Die oggend het die son geskyn en toe ons weer sien het dit begin reën en ons troue wat onder die bome sou wees moes binne na die onthaal skyf. Die middag 4uur toe ek in die saal moet stap het die sluise van die hemel poorte oop gemaak en dit het hard gereën … sambrele orals het ek nogsteeds met my wit rok uit die kar geklim die padjie af gestap om met die man van my drome te trou.

Nie eers die reën het ons terug gehou om met mekaar te trou nie. Ons fotos kon nie geneem word op die plek waar ons graag wou maar ons het plan gemaak. My wit rok was nie meer wit en vol modder….die Konfetti wat roosblare was is binne die onthaal gestrooi.

Soos hul se as dit reën op jou troue is dit ‘n Seen van Bo…en oor ek my oupa Johan Kriek verloor het wat my in die kerk in sou bring oor dit al pa is wat ek ken….het ek geweet dat ek het sy “Blessing” en hy kyk af op sy klein dogter wat die groot stap in haar lewe vat.

Liefde oorwin alles, wen alles, verdra alles. Ons troudag was baie spesiaal met ons naaste familie en vriende ten spyte van die reën, fotos, modder is ek getrou aan my sielsgenoot Gys van Rooyen.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20101


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Pick ‘n Pay Blommiste
  • Dekor: Yolanda Mostert
  • Fotograaf: Leanda Kriek
  • Grimering: Sonica van Tip to Toe
  • Hare: Salon Tip to Toe
  • Huweliksbevestiger: Yolandie Jansen van Vuuren
  • Koördineerder: Yolanda Mostert
  • Venue: Grasdakkie
  • Paartjie se verblyf: La Vita Gastehuis
  • Vervoer: Jeep deur Chriso Crause
  • Huwelik kontrak: Coller & Blom
  • Wittebrood plek: Hartbeespoort