STORIE:
Eenkeer in n leeftyd se geleentheid om so spesiale dag saam familie en vriende te kan deel. Liefde is die bewyse van God se wonderwerke en skepping.
STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:
Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.
Diensverskaffers:
- Blomme: Arita’s studio & heavenly flowers
- Bruidegom-pak: Woolworths
- Dekor: Arita’s studio & heavenly flowers
- Fotograaf: Lens and light photography
- Gaste Geskenke: Houtlepels en konfyt
- Grimering: Grace case beauty
- Hare: Octalia
- Videograaf: Epic motion