Hennie & Amoré Botha

STORIE:


Ons is Hennie & Amoré Botha. Ons het verlief geraak 4 jaar gelede in Barra, Mosambiek op Nuwe Jaar. Van daardie oomblik af het ons geweet ons is bedoel vir mekaar. Ons moes drie keer uitstel tot ons uiteindelik op die 28ste November 2020 kon trou, maar al die trane en wag was die moeite werd. Hennie se ouma en oupa se 50 jaar huweliksherdenking was ook op die 28ste November, per toeval op die laaste beskikbare datum wat ons kon kry. Met die opbou tot ons groot dag was die weer swaar, reënerig en mistig, maar genadiglik het die son uitgekom en ons almal se moed gelig die oggend van die troue. Ons het 196 ekstra dae gehad om te beplan en “DIY”, en dit het ons kans gegee om fyner detail in te sit. Die tema was inspireer deur die troue in die fliek “Twilight”, met ons eie stempel daarop. Ons troudag was sprokies-mooi perfek en ons sou niks wou verander nie. Almal het so lekker gekuier en gedans dat die dansvloer nog vol was tot na een-uur die oggend. Dit was sonder twyfel ‘n onbeskryflike spesiale dag. Ons dag was beleef in sulke oorvloed van liefde en geluk dat ons dit net met almal wil deel.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20093


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Pauline Blignaut @ Florence Guest Farm
  • Bruidegom-pak: Nevilles
  • Dekor: Pauline Blignaut @ Florence Guest Farm
  • Fotograaf: JC Click
  • Grimering: Maretha @Flow Hair Designs
  • Hare: Maretha @Flow Hair Designs
  • Huweliksbevestiger: Ds Jurgens de Jager
  • Juweliersware: Jenni Gault International Jewelry
  • Trouring: Creative Designs
  • Troukoek: Joelene’s Jackalberry
  • Musiek: Core Music DJ Company
  • Platejoggie: Erich & Ashley
  • Skoene: Steve Madden
  • Skryfbehoeftes: Sugar Coat It
  • Strooimeisie-rokke: Designs by Suki
  • Trourok: Vonvé Bridal Couture
  • Venue: Florence Guest Farm
  • Paartjie se verblyf: Florence Guest Farm
  • Vermaak: The Booth – Photobooth
  • Videograaf: JC Click
  • Huwelik kontrak: Du Toit-Smuts & Partners
  • Wittebrood plek: Massinga Beach Lodge