JC & Mishna-Demi Vermaak

STORIE:


Ek en my man JC is altwee in die Suid Afrikaans weermag, en dit is ook waar ons ontmoet en Verlief geraak het. Die wen Sal Baie vir ons beteken want ek dink ons liefdesverhaal is Baie uniek en spesiaal en nie iets wat jy gereeld van hoor nie.

Ons het ons troue in 6 maande gereël en my man was op kursus tydens daai tydperk so ek was onder Baie stress om alles te reel.

Maar met Grenade van bo het alles goed af verloop en ek is vandag getroud aan my beste vriend in die hele wêreld.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20059


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Protea groves
  • Bruidegom-pak: Markhams
  • Dekor: My ma
  • Fotograaf: Image2u
  • Gaste Geskenke: Deeply rooted
  • Grimering: Meraki
  • Hare: Meraki
  • Huurdienste: Lalula lodge
  • Huweliksbevestiger: Divan louw
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Kraai fine jewelry
  • Troukoek: Brewing sanity
  • Koördineerder: My ma
  • Musiek: Ama promotions
  • Skoene: Shoe city
  • Strooimeisie-rokke: On yah dresses
  • Trourok: Fynbos fridal
  • Venue: Lalula lodge
  • Paartjie se verblyf: Lalula lodge
  • Vermaak: Photobooth
  • Videograaf: The woods photography
  • Huwelik kontrak: Engelbrecht lae
  • Wittebrood plek: Kzn