Jo-Mari & Michiel Du Plessis

STORIE:


Beste jaar van ons lewe na ‘n jaar wat ons nooit verwag het nie. Alhoewel 2020 vir meeste mense nie uitgewerk het soos ons beplan het nie, was dit steeds die Du Plessis se beste jaar omdat ons steeds man en vrou kon word! Ons is gefokus om altyd die slegte dinge in ‘n positiewe lig te sien. Op 15 September toe Ramaphosa aankondig dat groot byeenkomste weer mag plaasvind, het ons nie twee keer gedink nie en ons troue vir die derde keer geskuif. Gelukkiger kon ons nie wees nie!! Sekere opofferings moes ons maak maar niks groot genoeg om nog n dag te moes wag om te trou nie!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: ZA ion kotzee events company
  • Dekor: Zavion Kotzee events company
  • Fotograaf: Alicia Landman
  • Gaste Geskenke: Basilei
  • Grimering: Anika Lomard – luxury hair & make up & hair and make up by Liesl
  • Hare: Anika Lomard – luxury hair & make up & hair and make up by Liesl
  • Huweliksbevestiger: Christiaan Oberholzer
  • Troukoek: Kelly’s Cakes
  • Musiek: Warren Garvie
  • Platejoggie: Francois
  • Skoene: Country road & Aldo
  • Skryfbehoeftes: Creative Hereos
  • Strooimeisie-rokke: Chanelle Wright
  • Trourok: Gert-Johan Coetzee
  • Venue: Inimitable
  • Videograaf: First Kiss
  • Wittebrood plek: Nedile & Safari Plains