John & Zelna Swart

STORIE:


Ons troudag by Du Kloof, ons gunsteling plek in die berge, kan nie beskryf word nie, dit moet gevoel word.

Omring deur mense wat ons liefhet, is alles met liefde gemaak en gedoen.

Alles so besonders en spesiaal
beplan.

Sagte sy streel oor my bene en my voete wil oor die gras hardloop na waar John vir my tussen bome en droomvangers wag.

Ons kaalvoete ontmoet mekaar by roosblare op n persiese mat, in die snikkende hitte bars vreugde trane oor wange, terwyl die liefde hoogte vier.

Ons is waar ons moet wees, op ons gunsteling plek, aan mekaar se sy.

Wat n lieflike dag, n memory verwig in ons vasgebrand.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Dawid Kriel by Institute Aesthetic – Privaat
  • Bruidegom-pak: iTaylor
  • Dekor: Chris by Blomboy en Deejee by Acreate
  • Fotograaf: Chelsea Cara Photography
  • Gaste Geskenke: Balance Coffee
  • Grimering: Mariette le Roux by Institute Aesthetic
  • Hare: Dawid Kriel by Institute Aesthetic
  • Huurdienste: Deejee by A create
  • Huweliksbevestiger: Hugo Weich
  • Juweliersware: a.b.Ellie
  • Trouring: Deglon Jewellery Studio
  • Troukoek: –
  • Ko√∂rdineerder: Chris Diedericks
  • Musiek: Riaan Groenewald
  • Platejoggie: –
  • Skoene: COTTON ON
  • Skryfbehoeftes: –
  • Strooimeisie-rokke: –
  • Tente: –
  • Trourok: Gayle Wilkie
  • Venue: Du Kloof Lodge
  • Paartjie se verblyf: Du Kloof Lodge
  • Vermaak: The Stinging Rodgers
  • Vervoer: –
  • Videograaf: Calvin Thompson by The Wedding Crashers
  • Huwelik kontrak: Strauss Daily – Hendrik Visser
  • Wittebrood plek: B A L I !!!