Juan & Lane` Engelbrecht

STORIE:


Ons het 10 maande aan ons droomdag beplan en die reëlings was 100% in plek vir 21/03/2020. Op Sondag 15 Maart kondig die President SA se 1ste inperkings aan en ons gaste moet verminder van 138 tot 90. So volg die uitdagings ons van Maandag af, toe ons ingelig word dat geen drank toegelaat sal word nie. Bestellings vir etes en geregte word verminder. Verskaffers is uiters tegemoetkomend. Nuwe tafelplasings word gedruk en herindeling van gaste moet gedoen word. Tafels word verander om al die blomme wat reeds oppad is ten volle te gebruik. Vergadering op vergadering met trouvenue vind plaas, sanitasiemaatreëls word beplan, reinigers word aangeskaf en reëling op reëling word heroorweeg.
Vrydag 1 dag voor ons troue – op pad om trourok af te haal by ontwerper, kom oproep deur van venue. Daar is gerugte dat slegs 50 gaste (personeel ingesluit) toegelaat mag word en venue moet 18H00 ontruim word op die Saterdag. Ons troue is gereël vir 15H30 en dominee stem in om bevestiging om 13H00 te doen. Wat nou, wat doen ons met musiek, photobooth ens. indien ons slegs tot 18H00 kan bly? Begin om gaste te kontak oor vervroegde tyd en by venue word ons ingelig dat hulle wag op uitklaring van Magistraat. Om 13H00 hoor ons dat ons tot 24H00 die onthaal mag gebruik. Geen drank – nie eers sjampanje!
Ons dag breek aan en alle reëlings verloop vlot, onder omstandighede. Mooiste dag en aand in die winderige stad vergoed vir al die oomblikke van spanning en herbeplanning. Dit bly ons mooiste en geseëndste dag en met groot dankbaarheid is ons drome vervul. Ons kon feesvier al was dit nie met al ons hartsmense nie. Die 21ste Maart 2020 is `n dag om te onthou en nie net vir die troue nie!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20115


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Floral Creations
  • Bruidegom-pak: Edgars
  • Dekor: The Wire Warehouse
  • Fotograaf: Ron Harding
  • Gaste Geskenke: That Wedding Place & Wedding Wonderland
  • Grimering: Tarryn Harding
  • Hare: Bianca – Perfect Image
  • Huurdienste: Hire Warehouse
  • Huweliksbevestiger: Ds. H Meyer
  • Juweliersware: Swarovski
  • Trouring: Ritco
  • Troukoek: Perfectly Crafted
  • Koördineerder: Danike Wasserman
  • Musiek: Occasion DJ’s
  • Platejoggie: DJ Shane Barnes
  • Skoene: Woolworths & Dune
  • Skryfbehoeftes: Papermaster
  • Strooimeisie-rokke: Bridal Allure
  • Trourok: Jason Kieck Designs
  • Venue: La Colline
  • Paartjie se verblyf: Broughton Country Estate
  • Vermaak: Amuse Photo Booth
  • Vervoer: Volkswagen – Audi
  • Videograaf: Soli Deo Gloria Produksies
  • Huwelik kontrak: Van Rhyn & Minnaar
  • Wittebrood plek: Mauritius