Kobus & Chané de Waal

STORIE:


Ons wonderlike liefdesreis het in 2013 begin as studente op die Puk. Wat daarna sou volg was ‘n paadjie vol sakke sout, baie uitdagings, interessante stories en fantastiese herinneringe wat tesame met ‘n langafstand verhouding kom. Maar ongeag al die opdraendes het ons ‘n lewenslange belofte aan mekaar afgelê op 7 Maart 2020, in my tuisdorp in die pragtige Noorde van Kwazulu-Natal.

Hoe beskryf of verwoord mens jou troudag? Is dit enigsins moontlik? Laat ek probeer …

Dit was ‘n dag gevul met LIEFDE, dierbare GELIEFDES wat ver gereis het, GLIMLAGTE soos ek in die kerk ingestap het, TRANE van blydskap, SKATERLAG oomblikke, RESPEKVOLLE stilte, SMULLEKKER kosgeregte, ‘n warmgedansde DANSVLOER, unieke TRADISIES, spesiale HEILDRONKE en VREDE in ons harte.

Dit was ‘n absolute BRUILOFSFEES!

…klassiek uitgetooi op ‘n somersdag in die natuur, perfek vir hierdie kaalvoet-plaaskinders.

Ons was baie gelukkig om te kon trou en op wittebrood te kon gaan net voor die wêreldwye lockdown, ons besef dit was goeie tydsberekening maar ook ‘n wonderlike seëning aangesien so baie paartjies nie die voorreg in 2020 kon hê nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20017


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Leza Brecher
  • Bruidegom-pak: Coquis
  • Dekor: Leza Brecher
  • Fotograaf: Anne Grace Photography
  • Grimering: Gerda du Plessis (Making Faces)
  • Hare: Carmia Labuschagne
  • Huweliksbevestiger: Ds. Petrus Botha
  • Trouring: David Batchelor
  • Troukoek: Nicky Brecher
  • Musiek: Fame Productions
  • Platejoggie: Charl Brecher
  • Skoene: Aldo
  • Strooimeisie-rokke: Chanelle Wright
  • Trourok: Olivelli
  • Venue: Kleinberg
  • Paartjie se verblyf: Shayamoya Game Lodge
  • Videograaf: Anne Grace Photography
  • Huwelik kontrak: Weich & Kriel
  • Wittebrood plek: Mauritius