Leona & DeWet Strauss

STORIE:


Ek en De Wet gaan al sedert Julie 2012 uit, het Desember 2018 verloof geraak en sou aanvanklik 04 April 2020 trou aan mekaar beloof. Toe gebeur Covid en gooi als deurmekaar en ons word geforseer om 2 weke voor ons troue ALLES uit te stel, dit was baie teleurstellend maar alles het vir die beste uitgewerk op die ou einde van die dag. Ons het van venue, fotograaf, spysenier, dj alles verander, want niemand van ons vorige verskaffers kon ons akkommodeer op ons nuwe datum nie. Al wat natuurlik dieselfde gebly het was die heel belangrikste die bruid en bruidegom. Ons troudag was mooier as waarvan ons ooit kon droom ons vriende en familie het almal ingespring en gehelp met reëlings, ons het ook op ‘n weeksdag getrou so baie van ons gaste kon egter nie die troue bywoon nie wat dit nogtans intiem en spesiaal gemaak het. Vriende van ons het aangebied om ons dekor en blomme te doen en dit het ons wildste verwagtinge oortref met ‘n koninklike tema en gedroogde fynbos met spikkels van wynrooi wat kleur verleen het.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20071


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Adene’s Flowers
  • Bruidegom-pak: Mr. Suit Hire
  • Dekor: essensialisme
  • Fotograaf: Jeanré Du Plessis
  • Gaste Geskenke: Geen
  • Grimering: Mari Verwey
  • Hare: Mari Verwey
  • Huurdienste: To-Nett’s
  • Huweliksbevestiger: Ds. Willie
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Kavanagh diamonds & jewelry
  • Troukoek: Linda Le Roux
  • Koördineerder: Geen
  • Musiek: Dual Sound
  • Platejoggie: DJ Leon
  • Skoene: Woolworths
  • Skryfbehoeftes: Geen
  • Strooimeisie-rokke: Martjie Sews
  • Tente: Geen
  • Trourok: Innovine
  • Venue: Panorama
  • Paartjie se verblyf: Panorama Guest Farm
  • Vermaak: Geen
  • Vervoer: Geen
  • Videograaf: Geen
  • Huwelik kontrak: Van Niekerk and Jansen van Rensburg Attorneys
  • Wittebrood plek: Old Mac Daddy & Whalesong Hotel & Spa