STORIE:
Na 9 jaar se vriendskap se liefde en bystand het die datum aan gebreuk maar so kom corona , weer eens sal ons lank moet wag en ons liefde verklaring moet ytstel . So is daar weer n gewag die corona verlig en toe kon ons weer begin beplan . Die datum is yt yndelik vasgestel vir 31 Oktober 2020 . Die dag het aangebreek en kon ons ytyndelik ons liefde an mekaar verklaar vir ,vir ewig . So is ons nou Mnr & Mev Jooste
STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:
Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.
Diensverskaffers:
- Blomme: China mall
- Bruidegom-pak: China mall
- Dekor: China mall
- Fotograaf: Light balance photography
- Gaste Geskenke: Mr. Price home
- Grimering: Touch of beauty
- Hare: Touch of beauty
- Huweliksbevestiger: Pastoor Tom Bekker
- Trouring: American swiss
- Troukoek: American swiss
- Musiek: Blou klip
- Skoene: Mr . Price
- Venue: Blou klip by die perde skoen
- Vervoer: Midway bus and coach
- Huwelik kontrak: Pastoor Tom Bekker
- Wittebrood plek: ATKv natalia