Lizelle & Christian Benson

STORIE:


Ons paaie het gekruis deur beide van ons, of wel ons altwee se beste en langste vriendin. Op my beste vriendin se 21ste het sy albei opgedaag met die wete dat ons al die lankste vriendskap pa met haar stap maar nog nie van mekaar geweet nie. Ek vra hierdie ordentlike ou kan ek asb langs my vriendin sit oordat ek nie eintlik mense daar geken het nie, heel gaaf staan hy op en en skyf ‘n stoel aan. Later het ons vriendin haar bedankings begin gee, toe sy vra dat ALTWEE haar oudste vriende sal opstaan was ons beide verstom ons elkeen het gedink ons was haar oudste maatjie. Ons het toe begin gesels oor die maan die aand toe my vriendin ons vra of ons tweetjies haar sal help om die dansbaan te kan open. Ek wat nog nie baie al gedans het nie vra toe vir hierdie vreemdeling of hy vir my sal tel terwyl ons dan. Iets van hom het my hart rustig gemaak en klaar het hy my spesiaal laat voel. Die liedjie wat speel, Shut up and Dance with me”. Hy draai my in die rondte kyk diep in my oë “this woman is my destiny” soos hy die woorde saam sing het ek geweet dis my man daai.
Christian is ‘n pilot in daai tyd nog geswot vir sy commercial en het dit toe goed gedink om my vir ons eerste date vir ‘n 3ure nagvlug te vat. Hy het my so gemaklik laat voel dat ek skaars vergeet het ek het bietjie hoogtevrees. Daai 3ure het ons ons harts geheime met mekaar kon deel tussen die wolke met die nag sterre om ons.
In November 2016 het hy my gevra om sy meisie te wees, ek het toe al geweet ons gaan trou. Nie een van ons was al in ‘n verhouding voor ons mekaar ontmoet het nie so ons is heel letterlik mekaar se eerste een en enigste! Ek het na 1 jaar van uitgaan gesê nee hy het 5 jaar om my te vra om te trou, na 2 het hy my gevra by die Harties kabel karretjies. Dit was ‘n moeilike tyd vir beide van ons want hy het net begin werk deur instruksie te gee op Wonderboom en ek het werk in Johannesburg gehad. Ek wou nog altyd in die Kaap trou met see en berge. Christian het gesê dis reg ons gaan die beste troue hê, dis toe ons op Hoogeindmanor afgekom het wat eenkant berge met ‘n wynoord het en anderkant die see. Dit was omtrent ‘n storie om alles daar gereël te kry maar met baie help van familie en betroubare vriende en vriendinne was dit meer as wat beide van ons ooit voor kon wens. Die Here se genade is groot! Lizelle

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20125


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Function Flowers
  • Bruidegom-pak: Coquis
  • Dekor: Hoogeind manor
  • Fotograaf: Marlene Pink Flower Productions
  • Gaste Geskenke: Lizelle Artistry
  • Grimering: Makeup by Almari
  • Hare: Makeup by Almari
  • Huurdienste: Hoogeindmanor Venue
  • Huweliksbevestiger: Dom. Pieter Bardenhorst
  • Juweliersware: American Swiss & Pêrelskatkis
  • Trouring: Magda Nieman Jewelry
  • Troukoek: Delana’s Cakes
  • Musiek: Hoogeindmanor Venue
  • Skoene: Queenspark
  • Skryfbehoeftes: Lizelle Artistry
  • Strooimeisie-rokke: Gelique
  • Trourok: Michelangelo Bridal
  • Venue: Hoogeindmanor Venue
  • Paartjie se verblyf: Hoogeindmanor Venue
  • Videograaf: Bernard Pink Flower Productions
  • Huwelik kontrak: Salome le Roux Attorneys
  • Wittebrood plek: The Pavillion Strand, Cape st. Francis