Marcelle & Nadesca Van der Merwe

STORIE:


Voor ek Marcelle ontmoet het, het ek geweet ek gaan met hom trou. Ons albei het dadelik gekliek en hy het nog gese ek is sy trou vrou. Daar was gese ek moet n oester eet dan sal hy my vra om te trou en almal weet ek kan nie die grillerige goed eet nie, maar na 5 het hy besluit om my en my familie Mosambiek toe te vat vir ons 1ste keer vakansie daar met n bottle sjampanje wat ons wou vier, maar toe het hy goed beplan om n briefie in die sand te skryf en op sy knieë te gaan en die Ja woord vra … 21 November 2020, 6 jaar wat ons al gekeis is het ons die wonderlikste troue gehad nadat ek Mei al my hare verloor het deur Alopecia, met die lockdown aan die gang het ons net bly hoop, bid en vertrou ons sal ons troue he en dit op ons spesiale datum ook.
Ons idee was om n woud troue te he met lang bome en ons het dit gekry. Dit was prentjie mooi, so natuurlik, net soos ek en Marcelle, opreg en plat op die aarde mense …
Daar was geen foute of blobs op die troue nie, die troue was baie emosioneel want meeste mense het gehuil meerderheid van die tyd, en na die hele lockdown en covid was almal net bly om bietjie bymekaar te wees en te kuier en uiteindelik na 6 jaar ‘n vdmerwebruilof te kan he! Dit was ons spesiale dag, ons droom troue wat ons wou he en self beplan het, Alles was net perfek!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20039


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Flower Inn Florist and Wholesalers
  • Bruidegom-pak: Dominion Outfitters
  • Dekor: Sunshine Caterhire
  • Fotograaf: Photography by Tanya
  • Gaste Geskenke: Self en Wedgewood Nougat
  • Grimering: Mua.reglula – Katharina
  • Hare: Margharita
  • Huurdienste: Sunshine Caterhire
  • Huweliksbevestiger: Susan Linde
  • Juweliersware: Kathleen Barry Bespoke
  • Trouring: Lomar designs, American Swiss
  • Troukoek: Kelly Diedericks
  • Koördineerder: Marcelle en Nadesca
  • Platejoggie: Hennie
  • Skoene: Donatello Leather
  • Skryfbehoeftes: RB Print and Signs
  • Trourok: Jasmins Bridal
  • Venue: Penicuik Station and Accommodation
  • Paartjie se verblyf: Penicuik Station and Accommodation
  • Videograaf: Photography by Tanya
  • Wittebrood plek: Kaapstad