Marius & Karien Smith

STORIE:


Die perfekte venue, perfekte rok en die beste gastelys en natuurlik Covid-19. Ons spesiale dag het aangebreek en toe ek die gordyn oopmaak reën dit buite. Reën is ‘n seëning van die Here. Dadelik het ons rustig gevoel, die seremonie geskuif na binne en die dag begin.

Alles was perfek, want ons het geweet dit is die regte besluit. In die gangetjie het ek afgestap met 50 mense wat na my staar, maar ek het net my bruidegom raakgesien. Trane het oor sy wange gerol en myne kon ek nie keer, natuurlik trane van opgewondenheid en liefde.

Covid het nie ons geluk gesteel nie en niemand anders sal ooit kan nie. Deur dik en dun sal ons altyd ‘n manier kry om deur alles te werk. Elke huwelik het sy slegte en goeie tye, maar ons kies mekaar se goed en sleg bo alles.

Tot die dood ons skei ♡

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Carin Groenewald
  • Bruidegom-pak: Smart Men Suit Hire
  • Dekor: Carin Groenewald
  • Fotograaf: Janitha Photography
  • Gaste Geskenke: Rina van Aarde
  • Grimering: Leoumé Vos
  • Hare: Leoumé Vos
  • Huweliksbevestiger: Chris Swart
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Browns & Tungsten
  • Troukoek: Rina van Aarde
  • Koördineerder: Belindie
  • Platejoggie: DJ Leon
  • Skoene: Shoerama
  • Strooimeisie-rokke: Hoiden
  • Tente: Murasie
  • Trourok: Bride n Co
  • Venue: Murasie
  • Paartjie se verblyf: Murasie
  • Videograaf: Boland Weddings – Markus
  • Huwelik kontrak: Chris Swart
  • Wittebrood plek: Kleinzee Oceanfront Guesthouse, Gansbaai