Mark & Thereza Hechter

STORIE:


Ek weet hoe dit voel om elke dag soos n koninklike te voel. Daar is geen tekort van liefde en wedersydse respek in ons huwelik nie.

Ons “ken” mekaar al jare, maar het mekaar eers sowat 4 jaar gelede werklik leer ken. Ons het baie dieselfde waardes en sieninge in die lewe en ekt die vrymoedigheid om hom raad te vra oor enige situasie. Hy is my beste pel.

Ons is albei mal oor diere en die buitelewe daarom dat ons besluit het om te trou by Bona Bona natuurreservaat in Noordwes. Dit was n klein troue met sowat 50 familie lede en vriende. Ons het fotos geneem by Bona Bona se watergat, Kgosi die jagluiperd, Jerry die kameelperd en by Ruah se laventel veld. Dit was n sprokies dag, al het my man byna vergeet om vir die dominee te se “I do” hahaha.

n Perfekte man bestaan, ek het hom getrou en hy laat my die beste weergawe van myself wil wees.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20108


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Bouquet Boutique in Klersdorp
  • Dekor: A&E Wedding and Function Decor in Potchefstroom
  • Fotograaf: Francis van der Merwe
  • Gaste Geskenke: Honey Bee Baker made our cakesicles for our guests
  • Grimering: Elize
  • Hare: Leonie
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Alan Fielding
  • Troukoek: Chantal van der Linden
  • Trourok: Kookies in Lichtenburg
  • Venue: Bona Bona Natuurreservaat
  • Paartjie se verblyf: Bona Bona Natuurreservaat
  • Wittebrood plek: Margate