Melissa & Gordon Claassen

STORIE:


Met net 30 gaste en die liefde van my lewe het ek die voorreg gehad om n hele naweek te vier met ons naaste familie en vriende en kon ek uiteindelik in 2020 een word saam die man van my drome! Ons gees was hoog en ons koors laag. Daar was grondpad skoentjies en masker soentjies! Ons Whiskey en Gin Windpompies het behoorlik gepomp en dit was n boerepompie troue van ware liefde net vir die boeke! Ons dank ons liefdevolle Vader God vir die voorreg om Lief te kan he!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20107


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Dekor: Mamma Elmien en Amanda
  • Fotograaf: Tania Allen Photography
  • Grimering: Simone Botha – Basecoat Beauty Salon
  • Hare: Andre Francois Ehlers – Salon Zooz
  • Huurdienste: Lighticle
  • Koördineerder: Jeanne – Mari Labuscagne Mynhardt
  • Musiek: JM Sound
  • Skoene: Sissy Boy
  • Trourok: Novella
  • Venue: Goosehill
  • Paartjie se verblyf: Goosehill
  • Vermaak: JM Sound