Migael & Marizahn Roos

STORIE:


Die dag toe ek Migael ontmoet het, het ek geweet die mannetjie is my trouman. As jy weet dan weet jy!

Ons datum was gekies en ons was gereed. Na ‘n jaar se beplanning, afwagting, opwinding en droom van ons groot dag was, was ons uiteindelik in die laaste week. Mnr. Die President kondig af dat byeenkomste beperk word tot 100 mense en ons “wedding planner” trek kop uit. Ons word genoodsaak om ons troue in 4 dae self te reël. Nooit sou ons kon raai dat ons laaste week sou uitspeel soos wat dit het nie.

Emosioneel en moeg begin ons met beplanning, en God stuur sy eerste engele om ons te help, Marina en Cesca. Hulle vat die trou reëlings heeltemal oor.
Mense wat ons van geen kant af ken nie hoor ons storie, bied aan ons om ons te help en gaan uit hulle pad uit om ons droomdag ‘n werklikheid te maak.
Blomme, dekor, kos ensovoorts is gereël. Almal werk hard om ons te help en die saal word opgemaak. Na ‘n emosionele week kom die groot dag al hoe nader.
Ons tel nou die ure af.

Dit is uiteindelik die dag waaroor ek my hele lewe lank droom en waarvoor ons al ‘n hele jaar wag. Die oggend vlieg verby en dit is nou amper tyd. Ek stap in die paadjie af en dit is nou ‘n werklikheid. Daar staan my man. Ons gaan trou. Die weer is perfek, alles is perfek. Na die moeilikste en mees emosionele week van ons albei se lewens, is ons getroud. Wat God saamgevoeg het nie, mag niemand skei nie.

Die prentjie mooi saal bring ons tot trane. Ons is dankbaar. Familie en vriende almal bymekaar. Ons vier fees en die oorwinning. God se genade spoel oor ons. Alles net vir ons!! God het ‘n wonderwerk gedoen en vir ons ‘n storie gegee wat vir ‘n leeftyd vertel sal word. Ons pad saam begin met ‘n wonderwerk.

Ons hoop dat elke leser deur ons storie bemoedig sal word. God is in beheer en ons gee aan Hom alleen al die eer.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20001


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Kemp Myburgh
  • Bruidegom-pak: H & M
  • Dekor: Fancy Functions & Flowers 4 U
  • Fotograaf: Postive Lights Photography
  • Grimering: MJ Artistry
  • Hare: MJ Artistry
  • Huurdienste: Fancy Functions, Flowers
  • Huweliksbevestiger: Koos van der merwe
  • Juweliersware: Armband en oorbele- Lovisa
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Sheila Jonck’s designer cakes
  • Koördineerder: Marina de Reuck en Cesca Van Rensburg
  • Musiek: Neville Collet
  • Platejoggie: Neville Collet
  • Skoene: Wooworths
  • Strooimeisie-rokke: Pebbles
  • Trourok: Bridal Inn
  • Venue: Colnera Estate
  • Paartjie se verblyf: Colnera Estate
  • Videograaf: Henco Lerm
  • Huwelik kontrak: Marais Lamprecht
  • Wittebrood plek: Hermanus & Bloubergstrand