Mynhardt & Felicia Van Dijk

STORIE:


Hoe begin ek? Ons storie begin op die dag waar ek (Mynhardt) en Felicia (my vrou) saam ons skool op ‘n uitstappie na Stumbo Pops se “lollipop”-fabriek toe gestuur is. Hier is waar die liefde tussen my en haar begin borrel het net deur die feit dat ek die eweskielike krippel moes abba want haar enkel het begin pyn toe sy uit die bus uit struikel. In die fabriek het ek alles in my mag gedoen om die aandag van hierdie dame, met die seer enkel, te wen. Ek het haar haarnet opgesit, die kinders ge-“fight” om haar eerste te laat suig aan een van die tamatiegegeurdesuigstokkies. Sy het toe ingegee aan al my “charms” van daai dag en om ‘n lang storie kort te maak is ons verloof op die 4de Desember 2019. Ek en Felicia is albei onlangs gekwalifiseerde onderwysers en was nie instaat om vir haar ‘n behoorlike troue te reël nie en sjoe was sy kwaad toe ek gesê het ons moet maar in die hof trou en dan ‘n klein wittebrood iewers in die Kaap hê. Want dis mos wat enige vrou wil hoor. Sodoende het sy met die briljante idee gekom om vir ‘n kompetisie in te skryf aan die einde van Desember. Ons het toe ons Valentynsdag (14de Februarie) in die studio van 93.8FM (MixFM) spandeer waar hulle toe die gelukkige wenners aangekondig het. Jippee en tot my en haar verrassing is dit toe ek en sy wat 1ste plek in die kompetisie neem maar ons was gesê ons trou die 29ste Februarie en met die het ons net 2 weke om alle reëlings te tref, uitnodigings te stuur, strooimeisies en strooijonkers te kry, rokke, pakke ens ens. Ons is baie dankbaar dat Envy Weddings and Events al die reëlings klaar getref het en dat ons meeste van die tyd net saam was vir die avontuur. Ons spesiale dag het gekom en gegaan en toe ons uiteindelik ‘n kans kry dat iemand hul vakansiehuis by die see vir ons wittebrood beskikbaar maak, toe gebeur COVID… Ons het ‘n spaarvarkie met ‘n paar silver randte in en is sterk op pad om ons eie wittebrood te kan bekostig.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20118


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: The Love Knot
  • Bruidegom-pak: TOB’S Tailor on Broadway
  • Dekor: Hand Creations – Vintage Decor, A Million Ways
  • Fotograaf: Lani Hassink Photography
  • Gaste Geskenke: Flatline Studio
  • Grimering: Makeup By Annelize
  • Hare: Bridal by Armon
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Gert Vrey
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: The Cake Brothers
  • Koördineerder: Envy Wedding & Events
  • Musiek: Envy Weddings & Events
  • Platejoggie: Envy Wedding & Events
  • Skoene: Queenspark
  • Skryfbehoeftes: Flatline Studio, Lets Party SA, Grazia Exito, Manoa Design Studio
  • Strooimeisie-rokke: Loka
  • Trourok: Karen Couturier
  • Venue: Rustic Rock
  • Videograaf: In-Frames Studio
  • Huwelik kontrak: Bouwer Attorneys