Nico & Jolize De Klerk

STORIE:


10•10•2020 – #DeKlerkEnSyVlerk

25 Junie 2016 was die “Eerste Dag”
9 November 2019 was die “Ja Dag”
10 Oktober 2020 was die “Veraltyd Dag”

10 Desember 2019 het ons, ONS perfekte datum gekry 10•10•2020.

Van daar af was elke 10de van die maand n groot “makietie” op sy eie, tot die opbou van die troue…

Ai, so kom “lockdown” die vrees dat ń mens dalk nie gaan kan trou nie?

Nee! …dit het ons nie vir een oomblik af-gesit nie.

Ons het besluit maak nie saak wat nie, ons trou op ONS perfekte datum of dit nou net ons twee is of met al ons gaste ….

Ons het met die volgende woorde die besluit geneem om aan te gaan met die reëlings:
“We want a marriage not a wedding”

Ons troue was meer as perfek!
Baie meer as wat ons altwee ooit kon van gedroom het.

Ons het ons huweliksbevestiging met ons familie en vriende gevier. Bevoorreg is ONS!

Dit was sprokies mooi vir ons en steeds elke 10de van die maand is dit groot feesvieringe.

Ons is “gebless” met mekaar.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20119


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Kamilla Bloemiste – Abrie
  • Dekor: Kamilla Bloemsite – Abrie
  • Fotograaf: Mariette Walt Photography
  • Gaste Geskenke: Digitale X-Press
  • Grimering: Bruid het self haar grimering gedoen
  • Hare: Salon Beautify
  • Huweliksbevestiger: Ds Quintes Scholtz
  • Juweliersware: Carin Juweliers
  • Trouring: Jolize se ring : Carin Juweliers Nico se ring : Stark and Forte
  • Troukoek: Emmie Fouché
  • Skoene: Bruid – Miladys Bruidegom – Woolworths
  • Skryfbehoeftes: Jetline – Klerksdorp
  • Strooimeisie-rokke: Jolie Femme Boutique – Sissyboy
  • Trourok: Whimsical Bridal
  • Venue: C’est La Belle Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: C’est La Belle
  • Videograaf: First Kiss Videographer
  • Wittebrood plek: Waves of Grace – Herolds Bay