Pieter & Elandri Kriel


Beste dag op universiteit in 2016, ons derde jaar in mekaar vasgeloop waar herinnering van die dag voel soos gister.

Ons het mekaar geken van twee keer sien op skool maar nooit weer gesien al was albei in Potchefstroom. Die tyd wat ons mekaar weer gesien het was perfek deur ons Skepper beplan.  Die resultaat daarna was onophoudelike boodskappe, koffie dates, saam kosmaak, dans en alles moontlik wat die liefde laat blom. Die offisiële kys was op ñ besonderse hoë koppie in die veld met donker rooi sonsondergang wat gevolg het met ligte reën.Met groot opwinding drie jaar later, 13 November 2019 raak ons verloof. Kort na die JA woord ontstaan daar ñ storm reën wat vir ons weereens dui op ñ groot seëning van bo.Ons trou datum was aanvanklik in April 2020 maar weens covid moes ons uitstel. Level 4 is ingestel en regulasies is verminder waar ons ñ geleentheid gesien het om te kan trou.Baie spesiaal van ons trou datum is dat Oupa en Ouma op 12 September getrou het, Pa en Ma 28 jaar later op 12 September getroud is en ons die derde generasie ook op 12 September getrou het presies 28 jaar later.

Ons is dankbaar vir elke geleentheid wat Abba Vader vir ons gegee het om ons troue vir ons moontlik te kon maak.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20123


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Lizette Oosthuizen
  • Bruidegom-pak: Mpho Khunou
  • Dekor: Lizette Oosthuizen
  • Fotograaf: JcClick
  • Gaste Geskenke: M – art, Marieta de Bruin
  • Grimering: Caren Visser
  • Hare: Christan Kruger
  • Huurdienste: A & E wedding and Function decor CC
  • Huweliksbevestiger: Dr. Rodney Seal
  • Juweliersware: American Swiss
  • Trouring: Poggenpoel jewelry
  • Troukoek: Lelani Naudé
  • Koördineerder: Lizette Oosthuizen
  • Musiek: DT Sounds
  • Platejoggie: Brendon Dicks
  • Skoene: Aldo
  • Strooimeisie-rokke: Irma Fourie
  • Trourok: Kobus Rautenbach
  • Venue: Almar Exclusive Game ranch
  • Paartjie se verblyf: Almar Exclusive Game ranch
  • Videograaf: JcClick
  • Huwelik kontrak: Prok. Brink Roux
  • Wittebrood plek: Buckler’s Africa Lodge & Cb ONE