Pieter & Juane Kleynhans

h4 style=”text-align: center;”>STORIE:


Ons het ontmoet in 2013 in Ellisras toe ek daar vakansie gaan hou het saam met my familie by Boskroeg. Pieter het daar gebly en ek in die Kaap. Ons het dadelik “geclick”. Ek het hom ingevoer Kaap toe. Toe 7 jaar later op 5 Januarie 2020 het hy my die groot vraag gevra en ek was stom geslaan en natuurlik het ek “ja” gese. Op 5 Desember 2020 was ons perfekte sprokiestroue.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20100


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Anrika (Nine Oaks Venue)
  • Bruidegom-pak: Markhams
  • Dekor: Anrika (Nine Oaks Venue)
  • Fotograaf: Carlo Coetzee Photography
  • Gaste Geskenke: Sanet van Zyl
  • Grimering: Elizna Jacobs
  • Hare: Elizna Jacobs
  • Huweliksbevestiger: Ds. Jannie du Plessis
  • Juweliersware: Lovisa
  • Troukoek: Sanet’s Sugar Creations
  • Platejoggie: Lewis Kleynhans
  • Skryfbehoeftes: Self gedoen
  • Trourok: Eulogeo Zeloo Couture
  • Venue: Nine Oaks Venue, Paarl
  • Paartjie se verblyf: Nine Oaks Cottages
  • Vermaak: Lewis Kleynhans
  • Wittebrood plek: Port Owen