PJ & Marisa van der Westhuizen

STORIE:


Ons het al n 5 jaar pad gestap voordat ons verloof was, waarby daar alreeds moeilike tye was soos 2 en n half jaar van dit wat n lang afstand verhouding was. Maar saam mekaar en met die Here se Genade was ons Geseën om bymekaar uit te kom en kon ons trou!
So het ons gedink toe ons in May 2020 wou trou, en toe steek ons vriend COVID sy kop uit! So na 3 keer se uitstel vanaf May 2020 het ons uiteindelik ons groot dag gehad op 21 November 2020!
Als het beter uitgedraai as wat ons gedink het dit sou en dit was absoluut amazing gewees!Ons voel ons verdien troue van die jaar omdat ons talle struikelblokke oorkom het, en deur die Here se Genade het ons deur elke struikelblok saam gestaan en gewys dat deur Liefde is enige iets moontlik en dat ware Liefde nie gebreek kan word nie!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Padlangs R25 Venue
  • Bruidegom-pak: Your Pal, Brooklyn Mall, PTA
  • Dekor: Padlangs R25 Venue
  • Fotograaf: Heidi-Marie Photography
  • Huweliksbevestiger: Ps Gustav Roos
  • Trouring: Browns The Diamond Store
  • Koördineerder: Belinda
  • Trourok: Bride & Co
  • Venue: Padlangs Venue, R25 , Bronkhorstspruit
  • Paartjie se verblyf: Padlangs Venue, R25, Bronkhorstspruit
  • Vervoer: Mercedes-Benz Centurion
  • Huwelik kontrak: Ps Gustav Roos
  • Wittebrood plek: Brenton Beach House, Knysna