Renier & Marizel Helm

STORIE:


“Jy het op ‘n dag in my lewe ingestap en ek het met vrede gevul geweet dat wat ook al die lewe aan my bring, ek dit nie meer alleen hoef deur te maak nie.

Ek het egter geweet daar gaan baie moeilike tye wees, Laurika het geskryf van die liefde wat nie alles maanskyn en rose is nie, maar ek bid dat ons nooit ons rûe sal draai nie. Dat ons nooit ons oë sal draai nie, dat ons net opreg sal wees. Beste vriende, jy – my beste vriend eerste.

Saam-saam is beter as geeneen saam. So kom ons wees saam” – Afrikaans2.0 eg_ek

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Flower It
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Rambler’s Club
  • Fotograaf: Louis Reynhardt Productions
  • Grimering: Ephiphany Skincare & Beauty
  • Hare: Desire de Villiers
  • Huweliksbevestiger: Delmarie Viljoen
  • Trouring: Cape Diamonds & Browns
  • Troukoek: Cakes by Elize
  • Koördineerder: Anliri Brown
  • Musiek: Vernon Viljoen
  • Platejoggie: Creative Kilowatt
  • Skryfbehoeftes: Moeiteloos
  • Trourok: Leehra Bridal
  • Venue: Rambler’s Club
  • Paartjie se verblyf: Parkhill Luxury Accommodation
  • Videograaf: Perfect Pear Wedding Photography
  • Huwelik kontrak: Labuschagne Attorneys