Rian & Nicole Swanepoel

STORIE:


Ons mooiste en perfekste dag was op 21 Maart 2020. Ons was ongelooflik gelukkig om ons droomtroue net voor Lockdown te kon hou en dit was beter as wat ons ooit kon dink. Ons was geseënd met die mooiste troulokaal met die beste diens. Die Here het ook ń klein bietjie van Sy seën oor ons troue laat stort tydens die Kerkdiens. Danksy ons wonderlike ouers, die diens van die lokaal, ons vriende en familie, was ons troue sprokiesmooi.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Marietha Joubert
  • Dekor: Drakensbergkloof Wedding Venue
  • Fotograaf: Worthit Photography
  • Gaste Geskenke: Lindie Greyling
  • Grimering: Beauty on Wheels Newcastle
  • Hare: Beauty on Wheels Newcastle
  • Huurdienste: Drakensbergkloof Wedding Venue
  • Huweliksbevestiger: Ds. Heinrich Theunissen
  • Trouring: American Swids
  • Troukoek: Marissa Solms
  • Koördineerder: Anel Du Preez
  • Musiek: Caboodle Entertainment
  • Strooimeisie-rokke: Belinda Frakkers
  • Tente: Donatello Leather Goods
  • Trourok: Bride & Co.
  • Venue: Drakensbergkloof Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Drakensbergkloof Wedding Venue
  • Wittebrood plek: Sou Mauritius gewees het, dankie Covid!